Tweefontein Safaris Logo

Tweefontein Safaris

Hoofblad   Akkomodasie   Wildspryse    Jagreëls    Aanwysings   Kontak ons   Fotos

Tweefontein is 'n wildsplaas geleë op die grens van die Vrystaat en die Noordkaap tussen Kimberley en Boshof. Gedurende die winter is dit 'n ideale plek vir geweer- en boogjag.